Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid. 'n Rustige hart is die lewe vir die vlees, maar hartstog 'n verrotting vir die gebeente. Wie die geringe verdruk, versmaad sy Maker, maar hy wat hom oor die behoeftige ontferm, eer Hom. In sy ongeluk word die goddelose omgestoot, maar die regverdige vind 'n toevlug by sy dood. Wysheid rus in die hart van die verstandige, word selfs rugbaar te midde van die dwase. Geregtigheid verhoog 'n volk, maar die sonde is 'n skandvlek vir die nasies. Die welbehae van die koning is vir 'n verstandige dienaar, maar een wat skande maak, is 'n voorwerp van sy grimmigheid.
Lees SPREUKE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 14:29-35
21 Days
Learn how best to pray, both from the prayers of the faithful and from the words of Jesus Himself. Find encouragement to keep taking your requests to God every day, with persistence and patience. Explore examples of empty, self righteous prayers, balanced against the pure prayers of those with clean hearts. Pray constantly.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's