Wie kortgebonde is, begaan sotheid; en 'n slinkse man word gehaat. Die eenvoudiges verkry sotheid as 'n erfenis, maar die skranderes word met kennis gekroon. Die slegtes moet buig voor die goeies, en die goddelose by die poorte van die regverdige.
Lees SPREUKE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 14:17-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's