NÚMERI 13:27-28

NÚMERI 13:27-28 AFR53

En hulle het hom vertel en gesê: Ons het gekom in die land waarheen u ons gestuur het; en waarlik, dit loop oor van melk en heuning, en dít is sy vrugte. Maar die volk wat in die land woon, is sterk, en die stede is versterk en baie groot; en ons het daar ook die kinders van die Enakiete gesien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NÚMERI 13:27-28