MATTHÉÜS 7:1-3

MATTHÉÜS 7:1-3 AFR53

MOENIE oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 7:1-3