Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg. Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig, sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
Lees MATTHÉÜS 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTHÉÜS 6:9-18
3 Days
"Lord, teach us to pray." When the disciples asked Jesus for instruction on how to pray, he responded with a simple prayer that has become beloved all over the world. In this Bible Basics Explained series, Peyton Jones walks us through the Lord’s Prayer and explores the nature of prayer as God intended it: as worship, as surrender and dependence upon God, and as warfare against temptation and evil.
5 days
Have you ever felt stuck in a cycle of unresolved pain, playing offenses over and over in your mind? You know you can't go on like this, but when your heart has been shattered, forgiveness seems like an impossible request. Lysa TerKeurst deeply understands and invites you to join her for this 5-day reading plan from her new book Forgiving What You Can’t Forget and to discover God’s healing gift.
5 Days
You've made a decision to follow Jesus, now what? This plan isn't a comprehensive list of everything that comes with that decision, but it will help you take your first steps.
6 Days
Abandoned faith is a painfully deep and prevalent problem among millennials. Even those who grew up in strong Christian families are walking away from their faith. Expert apologist authors Alex McFarland and Jason Jimenez address this new reality with compassion to parents who feel burdened and alone. They share statistics, stories, and practical ways parents can impact their children, and help you lead them home.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's