MATTHÉÜS 5:4-6

MATTHÉÜS 5:4-6 AFR53

Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.