MATTHÉÜS 24:9-11

MATTHÉÜS 24:9-11 AFR53

Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam. En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 24:9-11