Matteus 24:9-11

Matteus 24:9-11 AFR20

Dan sal hulle julle oorlewer om verdruk te word en julle doodmaak, en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam. Dan sal baie tot 'n val kom, mekaar oorlewer en mekaar haat. Baie vals profete sal verskyn en hulle sal baie mense mislei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 24:9-11