MATTHÉÜS 24:37-38

MATTHÉÜS 24:37-38 AFR53

En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 24:37-38