MATTEUS 24:37-38

MATTEUS 24:37-38 NLV

“Wanneer Ek, die Seun van die Mens, verskyn, sal dit gaan soos in die tyd van Noag. Destyds, voor die groot vloedwater gekom het, het die mense soos gewoonlik voortgegaan om fees te vier en oor en weer te trou, selfs nog totdat Noag in die ark ingegaan het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 24:37-38