EN vroeg in die môre toe Hy teruggaan na die stad, het Hy honger gehad; en Hy sien 'n vyeboom langs die pad en gaan daarnatoe; maar Hy het niks daaraan gevind nie as net blare alleen; en Hy sê vir hom: Laat daar uit jou tot in ewigheid nooit weer 'n vrug kom nie! En onmiddellik het die vyeboom verdroog.
Lees MATTHÉÜS 21
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTHÉÜS 21:18-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's