MATTHÉÜS 18:6-7

MATTHÉÜS 18:6-7 AFR53

maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat 'n meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see. Wee die wêreld weens die struikelblokke! Want dit is noodsaaklik dat daar struikelblokke kom, maar wee die mens deur wie die struikelblok kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 18:6-7