MATTHÉÜS 14:20-21
MATTHÉÜS 14:20-21 AFR53
En almal het geëet en versadig geword, en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, twaalf mandjies vol. En dit was omtrent vyfduisend manne wat geëet het, buiten die vroue en kinders.