JOB 4:4-6

JOB 4:4-6 AFR53

Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk. Maar nou dat dit jóú oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jóú tref, is jy verslae! IS jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?