JEREMIA 6:19

JEREMIA 6:19 AFR53

Hoor, aarde! Kyk, Ek bring onheil oor hierdie volk, die vrug van hulle planne; want na my woorde het hulle nie geluister nie, en my wet, dié het hulle verwerp.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 6:19