HEBREËRS 12:28-29

HEBREËRS 12:28-29 AFR53

Daarom, omdat ons 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees. Want onse God is 'n verterende vuur.

Video for HEBREËRS 12:28-29