Wee hom wat vir 'n stuk hout sê: Word wakker! vir 'n dooie klip: Ontwaak! Kan hy 'n mens leer? Kyk, hy is oorgetrek met goud en silwer, en daar is géén gees in sy binneste nie! Maar die HERE is in sy heilige tempel — swyg voor Hom, o ganse aarde!
Lees HÁBAKUK 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: HÁBAKUK 2:19-20
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's