GÉNESIS 11:31-32

GÉNESIS 11:31-32 AFR53

En Tera het sy seun Abram geneem en Lot, die seun van Haran, sy kleinseun, en Sarai, sy skoondogter, die vrou van sy seun Abram, en dié het saam met hulle uit Ur van die Chaldeërs getrek om na die land Kanaän te gaan. En hulle het tot by Haran gekom en daar gaan woon. En die dae van Tera was tweehonderd-en-vyf jaar, en Tera het in Haran gesterwe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 11:31-32

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid