GÉNESIS 1:27-28

GÉNESIS 1:27-28 AFR53

En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.

Video vir GÉNESIS 1:27-28

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 1:27-28