ESÉGIËL 34:16

ESÉGIËL 34:16 AFR53

Die wat verlore is, sal Ek soek, en wat weggedryf is, sal Ek terugbring, en wat gewond is, sal Ek verbind, en die siekes sal Ek versterk; maar die vettes en die sterkes sal Ek verdelg: Ek sal hulle oppas soos dit reg is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESÉGIËL 34:16