ESEGIËL 34:16

ESEGIËL 34:16 NLV

Ek soek na dié wat afgedwaal het en bring hulle veilig terug. Ek verbind die wonde van die beseerdes en versterk die swakkes. Maar Ek vernietig die vettes en magtiges. Ek lei die kudde in reg en geregtigheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 34:16