ESÉGIËL 17:22-23

ESÉGIËL 17:22-23 AFR53

So sê die Here HERE: Dan sal Ek self van die verhewe top van die seder 'n steggie neem en dit insit — van die boonste van sy lootjies sal Ek 'n teer puntjie afpluk en self dit plant op 'n hoë en verhewe berg. Op die hoë berg van Israel sal Ek dit plant, en dit sal takke voortbring en vrugte dra en 'n heerlike seder word, sodat al die voëls van allerhande vere daaronder kan woon; in die skaduwee van sy takke sal hulle woon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESÉGIËL 17:22-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid