EXODUS 23:14-15

EXODUS 23:14-15 AFR53

Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees hou. Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib, want daarin het jy uit Egipte uitgetrek — maar hulle mag nie met leë hande voor my aangesig verskyn nie

Video for EXODUS 23:14-15