EKSODUS 23:14-15

EKSODUS 23:14-15 NLV

“Daar is in die loop van die jaar drie feeste wat julle ter wille van My moet vier. Die eerste is die Fees van die Ongesuurde Brood. Soos Ek al vantevore vir julle gesê het, moet julle vir sewe dae lank kos eet wat sonder suurdeeg gemaak is. Dit moet jaarliks op dieselfde tyd aan die begin van die lente gevier word. Dit is die tyd van die jaar toe julle uit Egipte weg is. Elkeen moet dan iets vir My kom offer.

Video for EKSODUS 23:14-15