EXODUS 19:5-6

EXODUS 19:5-6 AFR53

As julle dan nou terdeë na my stem luister en my verbond hou, sal julle my eiendom uit al die volke wees, want die hele aarde is myne. En júlle sal vir My 'n koninkryk van priesters en 'n heilige nasie wees. Dit is die woorde wat jy aan die kinders van Israel moet meedeel.

Video for EXODUS 19:5-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor EXODUS 19:5-6