totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot 'n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus
Lees EFÉSIËRS 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFÉSIËRS 4:13
4 Days
You hear people talk about their gifts, and you see certain people doing things that seem so natural to them. But what about you? You may ask, “What are my spiritual gifts?” In this 4-day Plan, you’ll learn about different spiritual gifts, how to discover yours and the ultimate motivation that must propel you when to use them.
5 Days
There might be a reason you sometimes wonder why Christians go to church. Maybe church was never meant to be just another place to go. Whether you’re worn out by church or wondering where you fit, it’s a great time to see what the Bible says about being the Church. Start this Life.Church Bible Plan to go along with Pastor Craig Groeschel’s series, Stop Going to Church .
5 dae
Waarop fokus jy? Dit waarop jy jou aandag vestig, is die rigting wat jou lewe gaan. Jesus daag elkeen van ons uit om ons aandag te vestig op dit wat werklik belangrik is. "Waarop fokus jy?" is 'n 5-dag leesplan waarin ons na vyf baie belangrike aspekte kyk waarop God ons elkeen roep om op te fokus!
5 Dae
Ons is geroep om te lei soos Jesus gedoen het. Leierskap begin by ’n persoon, nie ’n posisie nie, en leiers is daar om God se mense te help om sy doel met hulle te bereik. Hierdie daaglikse leesplan sal stewige leierskapfondamente by jou lê, en jou herinner dat jy eerstens ’n geliefde kind van God is, daarna ’n dienaar en eers dan ’n leier.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's