DEUTERONÓMIUM 5:11

DEUTERONÓMIUM 5:11 AFR53

Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.