DEUTERONÓMIUM 33:29

DEUTERONÓMIUM 33:29 AFR53

Welgeluksalig is jy, o Israel! Wie is soos jy? 'n Volk wat deur die HERE verlos is, die skild van jou hulp en wat die swaard van jou hoogheid is, sodat jou vyande julle al kruipende aan jou onderwerp; maar jý sal op hulle hoogtes stap.