DEUTERONÓMIUM 16:15

DEUTERONÓMIUM 16:15 AFR53

Sewe dae lank moet jy vir die HERE jou God fees hou op die plek wat die HERE sal uitkies; want die HERE jou God sal jou seën in al jou inkomste en in al die werk van jou hande; en jy moet net maar vrolik wees.