nadat hy Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en Og, die koning van Basan, wat in Ástarot gewoon het, in Edréï verslaan het. Oos van die Jordaan in die land Moab het Moses onderneem om hierdie wet te verklaar deur te sê: Die HERE onse God het met ons by Horeb gespreek en gesê: Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly.
Lees DEUTERONÓMIUM 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONÓMIUM 1:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's