En mag Hy, die Here van die vrede, julle altyd vrede gee op allerlei wyse! Mag die Here met julle almal wees! Die groete van Paulus, met my eie hand, wat 'n teken is in elke brief; so skryf ek. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
Lees II THESSALONICENSE 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: II THESSALONICENSE 3:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's