II KORINTHIËRS 1:1-2

II KORINTHIËRS 1:1-2 AFR53

PAULUS, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en Timótheüs, die broeder, aan die gemeente van God wat in Korinthe is, saam met al die heiliges wat in die hele Acháje is: Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus.