II KRONIEKE 7:2

II KRONIEKE 7:2 AFR53

en die priesters kon nie in die huis van die HERE ingaan nie, want die heerlikheid van die HERE het die huis van die HERE vervul.