II KRONIEKE 36:15

II KRONIEKE 36:15 AFR53

En die HERE, die God van hulle vaders, het vroeg en laat na hulle gestuur deur die diens van sy boodskappers; want Hy het medelyde met sy volk en met sy woning gehad.