2 KRONIEKE 36:15
2 KRONIEKE 36:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here die God van hulle voorvaders het voortdurend aan hulle sy wil bekend gemaak deur middel van sy boodskappers, want Hy was begaan oor sy volk en sy woning
2 KRONIEKE 36:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, die God van hulle voorvaders, het aangehou om sy boodskappers na hulle toe te stuur, want Hy wou graag genadig wees vir sy volk en sy woonplek.
2 KRONIEKE 36:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE, die God van hulle vaders, het vroeg en laat na hulle gestuur deur die diens van sy boodskappers; want Hy het medelyde met sy volk en met sy woning gehad.
2 KRONIEKE 36:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here die God van hulle voorvaders het voortdurend aan hulle sy wil bekend gemaak deur middel van sy boodskappers, want Hy was begaan oor sy volk en sy woning
2 KRONIEKE 36:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, die God van hulle voorouers, het telkens weer aan hulle boodskappe gestuur by monde van sy boodskappers, want Hy het omgegee vir sy volk en sy woonplek.
2 KRONIEKE 36:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE, die God van hulle vaders, het na hulle gestuur deur sy boodskappers, betyds opgestaan en gestuur; omdat Hy hom ontferm het oor sy volk en oor sy woonplek