Moenie langer water alleen drink nie, maar gebruik 'n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede. Die sondes van sommige mense is baie duidelik en gaan voor hulle uit tot die oordeel, maar volg ander eers agterna. Net so is ook die goeie werke baie duidelik, en ook die wat anders is, kan nie weggesteek word nie.
Lees I TIMÓTHEÜS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: I TIMÓTHEÜS 5:23-25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's