I THESSALONICENSE 2:17-18
I THESSALONICENSE 2:17-18 AFR53
MAAR nadat ons, broeders, 'n kort tydjie van julle geskeie was — in persoon, nie met die hart nie — het ons met groot verlange ons des te meer beywer om julle aangesig te sien. Daarom wou ons na julle toe kom, ek Paulus, meer as een maal; maar die Satan het ons verhinder.