Maar, broers, aangesien ons vir 'n kort tydjie van julle geskei is – in persoon, maar nie in ons harte nie – het ons werklik met groot verlange alles in ons vermoë gedoen om julle van aangesig tot aangesig te sien. Daarom wou ons na julle kom – ek, Paulus, weer en weer – maar Satan het ons verhinder.
Lees 1 Thessalonisense 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Thessalonisense 2:17-18
15 Dae
“Het jy gehoor Jesus kom terug?” – dit is die herinnering in hierdie eerste brief aan die Tessalonisense, wat almal uitdaag om “nog meer uit te blink” in geloof, hoop en liefde. Reis daagliks deur 1 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's