I PETRUS 2:1-3

I PETRUS 2:1-3 AFR53

LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery; en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei, as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I PETRUS 2:1-3