I KORINTHIËRS 3:7-9

I KORINTHIËRS 3:7-9 AFR53

So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei. Maar hy wat plant en hy wat natmaak, is een, maar elkeen sal sy eie loon volgens sy eie arbeid ontvang. WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KORINTHIËRS 3:7-9