I KORINTHIËRS 11:1-2

I KORINTHIËRS 11:1-2 AFR53

WEES my navolgers, soos ek dit ook van Christus is. EN ek prys julle, broeders, dat julle in alles aan my dink en aan die leringe vashou soos ek dit aan julle oorgelewer het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KORINTHIËRS 11:1-2