Sefanja 3:20

Sefanja 3:20 CAB23

In dié tyd sal Ek jou terugbring, ook in die tyd wat Ek jou versamel; want Ek sal jou 'n naam en 'n lof maak onder al die volke van die aarde as Ek jou gevangenskap voor jou oë omkeer, spreek die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 3:20