SEFANJA 3:20

SEFANJA 3:20 NLV

Op die regte tyd sal Ek julle bymekaarmaak en julle terugbring huis toe. Ek sal sorg dat volke van die wêreld julle weer ag en met respek behandel. Julle sal met julle eie oë sien hoe Ek julle lot verander, sê die HERE!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor SEFANJA 3:20