Titus 2:12-13

Titus 2:12-13 CAB23

en leer ons dat ons, deur die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, nugter, regverdig en godvrugtig in hierdie huidige wêreld moet lewe; terwyl julle daardie geseënde hoop verwag en die heerlike verskyning van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus