Titus 2:11-12

Titus 2:11-12 CAB23

Want die genade van God wat redding bring, het aan alle mense verskyn, en leer ons dat ons, deur die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, nugter, regverdig en godvrugtig in hierdie huidige wêreld moet lewe

Gratis leesplanne en oordenkings oor Titus 2:11-12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid