Romeine 8:6-7

Romeine 8:6-7 CAB23

Want om vleeslik gesind te wees, is die dood; maar om geestelik ingestel te wees is lewe en vrede. Want die vleeslike gesindheid is vyandskap teen God, want dit is nie onderworpe aan die wet van God nie, en kan ook nie.

Video vir Romeine 8:6-7