En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat volgens sy voorneme geroep is. Want wie Hy vantevore geken het, het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die Eersgeborene kan wees onder baie broeders. En die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik. Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles verniet gee nie? Wie sal God se uitverkorenes enigiets beskuldig? Dit is God wat regverdig maak. Wie is dit wat veroordeel? Dit is Christus wat gesterf het, ja liewer, wat opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.
Lees Romeine 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Romeine 8:28-34
3 Days
Invite ancient scriptural foundations found in modern worship music to lead you into a sense of communion with our Savior Forever, Jesus Christ. Each day of this quick video plan presents a song and scripture together for your reflection. Great for individuals or invite a small group of friends to go through it together.
4 Days
Optimism doesn’t depend on what we see—it stems from what God says. This four-day Bible Plan from Life.Church unwraps eight reasons from Romans 8 to remain unwaveringly optimistic. Start reading part one of the six-part Stay Positive series.
Facing difficult situations in our lives is inevitable. But in this short 4-day Plan, we’ll be encouraged knowing we are not alone, that God has a purpose for our pain, and that He will use it for His greater purpose.
Been dealing with disappointment? None of us are exempt from experiencing it. No matter who we are, we’ll all walk through times when we didn’t get what we wanted. So, what do we do with our disappointments? Is it wrong for us to feel this way? In this 4-Day Bible Plan, we’ll look at how we define, accept, process, and use our disappointments for good.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's