Romeine 14:7-8

Romeine 14:7-8 CAB23

Want niemand van ons leef vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. Want of ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en of ons sterwe, ons sterwe tot eer van die Here; of ons dan lewe of sterwe, ons behoort aan die Here.

Video for Romeine 14:7-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 14:7-8