Romeine 14:7-8

Romeine 14:7-8 AFR20

Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. As ons leef, leef ons immers vir die Here; en as ons sterf, sterf ons vir die Here. Of ons dan lewe of sterwe, ons behoort aan die Here.

Video for Romeine 14:7-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 14:7-8