Romeine 10:13-15

Romeine 10:13-15 CAB23

Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Hoe sal hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? en hoe sal hulle glo in Hom van wie hulle nie gehoor het nie? en hoe sal hulle hoor sonder 'n prediker? En hoe sal hulle preek as hulle nie gestuur word nie? soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig en die goeie tyding bring!